
PESACH / PASGA 2026 REGISTRASIE
Vanaf 2 April om 16:00 tot die aand van 10 April 2026
Ingesluit
Uitgesluit
-
Plek van Saligspreuke
-
Tabernakel en sy instrumente
-
Die tuin van Getsémané
-
Die Bruidspad - Nou Weg
-
Berg van Verheerliking
-
Reuse Menorah
-
Betábara - Mikvah (Doop)
-
Berg van Elohim
-
Tuingraf
-
Die Windernis
-
Akkommodasie
-
Ontbyt
-
Mediese Uitgawes
Sal bedien word
-
2x Etes per dag (middag- en aandete)
-
Koffie / Tee / Water
Akkommodasie
Kamp terrein "GROEN" (ECO). Geen krag, moet self voorsienend wees, bv solar krag of 'n Jackery.
Ablusie fasiliteit beskikbaar (150m vanaf kampterrein).
Om meer te sien oor die kampeerterrein asook die pad na die plaas kies die skakel hieronder.
'n Donasie vir die water, krag en gas sal waardeer word.
Bank Besonderhede vir donasies
Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Rekening
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ
Vul asb die registrasievorm hieronder in
om jou plek te bespreek vir PESACH / PASGA 2026
(Ons begin om 16:00 op 2 April tot die aand van die 10de April)
BELANGRIKE INLIGTING!!!
Registrasievorms moet asb ingevul word per gesin en nie as groepe nie.
Kinders 18 jaar en ouer moet asb hulle eie registrasievorm invul.
Vir enige navrae oor die fees kontak




