Wat 'n seën was hierdie feeste op die plaas.
Opregte aanbidding, diep leeringe en kosbare tyd saam met ons geloofsfamilie. Hier is 'n paar foto's van wat ons gedoen het.