top of page




Kampterrein
Die kampterrein tydens die Feeste op Plaas De Kuilen is Groen (ECO) kampplekke.
​
Ons het water aangelê na verskeie plekke maar daar is geen krag beskikbaar nie.
​
Daar is 'n area om porta potty's skoon te maak aan die onderpunt van die kampterrein.
Toilet en Stort geriewe is by die Saligspreuke gebou beskikbaar vir mans en dames.



bottom of page
