top of page
Pad Na Plaas.jpg

Die pad na PLaas De Kuilen

Die pad na die 1ste Plaashek van Plaas De Kuilen

Vanaf Kamieskroon waar die grondpad na die plaas toe begin tot by hek 1 is ± 11.2 km lank 

Kies hier om die pad op Google Maps oop te maak.

Die pad na die 2de Plaashek van Plaas De Kuilen

Vanaf Kamieskroon waar die grondpad na die plaas toe begin tot by hek 2 is ± 15.1 km lank 

Kies hier om die pad op Google Maps oop te maak.

Die grondpad oppad na die plaas word geskraap maar kan soms bietjie ongemaklik wees, ry maar versigtig. 

Hier is 'n paar skermgrepe van Google Maps om te wys hoe die pad lyk vanaf waar die grondpad begin tot by hek 1 en 2. 

Menorah Tabernakel Logo

Menorah Tabernakel se Hoofkantoor het geskuif na Kamieskroon, Noord Kaap.
Volg ons aanlyn op Sosiale Media.

BANK BESONDERHEDE

Naam: Hemivision (Pty) Ltd

Registrasie Nommer: 2019/592243/07

h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

KONTAK BESONDERHEDE

Pastoors Paar:
Frik Weideman (083 459 5158)
frik@menorahministries.co.za

Amelia Weideman (084 580 8233)
a.weideman@tiscali.co.za

Media:

​Charlen​é Pretorius (079 713 9975)

  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram

© 2026 Menorah Tabernakel

bottom of page