top of page
IMG_4266.jpg

SUKKOT 2026
REGISTRASIE

25 SEPTEMBER - 2 OKTOBER 2026

Sukkot 2026 word gratis aangebied vir elkeen om te geniet. 

Ingesluit

  • Plek van Saligspreuke

  • Tabernakel en sy instrumente

  • Die tuin van Getsémané

  • Die Bruidspad - Nou Weg 

  • Berg van Verheerliking

  • Reuse Menorah 

  • Betábara - Mikvah (Doop)

  • Berg van Elohim

  • Tuingraf

  • Die Windernis

Uitgesluit

  • Akkommodasie

  • Ontbyt

  • Mediese Uitgawes

Sal bedien word

  • 2x Etes per dag (middag- en aandete)

  • Koffie / Tee / Water

Akkommodasie

Kamp terrein "GROEN" (ECO). Geen krag, moet self voorsienend wees, bv solar krag of 'n Jackery.
Ablusie fasiliteit beskikbaar (150m vanaf kampterrein).
Om meer te sien oor die kampeerterrein asook die pad na die plaas kies die skakel hieronder. 

'n Donasie vir die water, krag en gas sal waardeer word.

Bank Besonderhede vir donasies

Naam: Hemivision (Pty) Ltd

Registrasie Nommer: 2019/592243/07

h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Rekening
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

Vul asb die registrasievorm hieronder in
om jou plekkie te bespreek vir
SUKKOT / TABERNAKELS 2026

(Ons begin om 16:00 op 25 September tot die aand van die 2de Oktober)

BELANGRIKE INLIGTING!!!

​Registrasievorms moet asb ingevul word per gesin en nie as groepe nie.

Kinders 18 jaar en ouer  moet asb hulle eie registrasievorm  invul.

Plaas De Kuilen 

Kamieskroon

Amelia Weideman

084 580 8233

Vir enige navrae oor die fees kontak

IMG_2969.JPG
IMG_2271.JPG

REGISTRASIEVORM

SUKKOT / TABERNAKELS 2026

Was jy al voorheen by een van die feeste op Plaas De Kuilen?
Aantal Volwassenes:
Aantal Kinders:
Datums van bywoning: (Kies asseblief ELKE dag wat u gaan bywoon)
Akkommodasie
IMG_2075.JPG
Menorah Tabernakel Logo

Menorah Tabernakel se Hoofkantoor het geskuif na Kamieskroon, Noord Kaap.
Volg ons aanlyn op Sosiale Media.

BANK BESONDERHEDE

Naam: Hemivision (Pty) Ltd

Registrasie Nommer: 2019/592243/07

h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

KONTAK BESONDERHEDE

Pastoors Paar:
Frik Weideman (083 459 5158)
frik@menorahministries.co.za

Amelia Weideman (084 580 8233)
a.weideman@tiscali.co.za

Media:

​Charlen​é Pretorius (079 713 9975)

  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram

© 2026 Menorah Tabernakel

bottom of page