top of page
IMG_3758.jpg

Shabbat Skatkis

Bring die Koninkryk huis toe...

Shabbat is nie net nog 'n dag nie; dit is 'n afspraak met Skepper, Lewende God.

Elke vrydagaand is 'n geleentheid vir 'n nuwe begin. 'n Heilige oomblik om stadiger te beweeg, om asem te kan haal, te kan reflekteer op dit wat belangrik is en sodoende nader aan Abba Vader te kom. 


Shabbat gee tyd om te seën, te bou, te versterk, te vernuwe en om te herstel. 

In die gejaag van die lewe nooi Shabbat ons om weer stil te word en terug te keer na die Vader se hart. Dit is 'n oomblik waar hemel en aarde ontmoet. Shabbat gaan nie oor tradisie nie. Dit gaan oor VERBOND, oor IDENTITEIT en GEHOORSAAMHEID. 

 

Wat as jou huis 'n Tabernakel  kan word, en jou tafel 'n Altaar van vrede? 

Shabbat Skatkis voorstelling

Wat is die Shabbat Skatkis?

Die Shabbat Skatkis is 'n pragtige boksie wat jou help om shabbat eenvoudig, betekenisvol en met vrymoedigheid te kan vier, dit is met liefde bymekaar gesit om jou shabbat mooi te maak.  

In hierdie
Shabbat Skatkis ontvang jy die volgende:


 

  • ‘n Gids oor Shabbat

    • Waaaroor dit gaan

    • Praktiese riglyne vir Shabbat

    • Die protokol van Shabbat

    • 7 Gebede wat jy en jou gesin oor mekaar kan bid

  • Gebed vir my vrou

  • Gebed vir my man

  • Gebed vir my seun

  • Gebed vir my dogter

  • Gebed vir ons ongebore baba

  • Gebed vir myself (Enkel persoon)

  • Gebed vir my huis op Shabbat

  • ‘n Tafelloper

  • 4 Plekmatjies

  • 2 Kerse

  • 2 Kerhouers

  • Boksie vuurhoutjies

  • 2 Gaste handoekies

  • Sepie

  • 4 Servette

  • 4 Servetringe

  • Challah lappie

  • Salfolie

Waar kry ek my eie Shabbat Skatkis?

Moenie wag vir die regte tyd nie. Begin waar jy is. 
Laat jou huis 'n plek van teenwoordigheid word en shabbat 'n afspraak wat jou lewe verander. 

Bestel jou Shabbat Skatkis vandag en bring die Koninkryk na jou huis toe. 

BELANGRIKE INLIGTING. 


Alle bestellings vanaf 17 Maart tot en met die 23ste Maart 2026 sal uitgestuur word op die 27ste Maart 2026.
Bestellings wat geplaas word vanaf die 24ste Maart tot die 23ste April 2026 sal uitgestuur word op die 27ste April 2026


Shabbat Skatkis Kostes
R1350 per skatkis.
 

Koerier Kostes (Suid-Afrika Alleenlik)
Koerier kostes is op ons... Ons Koerier deur Courier Guy. 

 

Vir enige navrae kan u direk met Charlené Pretorius kontak maak op

079 713 9975 (WhatsApp)

IMG_3711.jpg
Menorah Tabernakel Logo

Menorah Tabernakel se Hoofkantoor het geskuif na Kamieskroon, Noord Kaap.
Volg ons aanlyn op Sosiale Media.

BANK BESONDERHEDE

Naam: Hemivision (Pty) Ltd

Registrasie Nommer: 2019/592243/07

h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

KONTAK BESONDERHEDE

Pastoors Paar:
Frik Weideman (083 459 5158)
frik@menorahministries.co.za

Amelia Weideman (084 580 8233)
a.weideman@tiscali.co.za

Media:

​Charlen​é Pretorius (079 713 9975)

  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram

© 2026 Menorah Tabernakel

bottom of page