ALLE produkte in die E-winkel is DIGITALE goedery en word AFGELAAI. Jy is welkom om 'n donasie te skenk.
BAIE BELANGRIKE KENNISGEWING:
Alle produkte wat afgelaai word, kan gratis versprei word, maar mag onder geen omstandigheid verkoop word of op ander webtuistes gelaai word nie!
Shabbat Skatkis
BAIE BELANGRIK
Alle bestellings vanaf 17 Maart tot en met die 23ste Maart 2026 sal uitgestuur word op die 27ste Maart 2026.
Bestellings wat geplaas word vanaf die 24ste Maart tot die 23ste April 2026 sal uitgestuur word op die 27ste April 2026.
Koerier Kostes (Suid-Afrika Alleenlik)
Koerier kostes is op ons... Ons Koerier deur Courier Guy.
Vir enige navrae kan u direk met Charlené Pretorius kontak maak op 079 713 9975 (WhatsApp)
Die Shabbat Skatkis is 'n pragtige boksie wat jou help om shabbat eenvoudig, betekenisvol en met vrymoedigheid te kan vier, dit is met liefde bymekaar gesit om jou shabbat mooi te maak.
In hierdie Shabbat Skatkis ontvang jy die volgende:
- ‘n Gids oor Shabbat
- Waaaroor dit gaan
- Praktiese riglyne vir Shabbat
- Die protokol van Shabbat
- 7 Gebede wat jy en jou gesin oor mekaar kan bid
- Gebed vir my vrou
- Gebed vir my man
- Gebed vir my seun
- Gebed vir my dogter
- Gebed vir ons ongebore baba
- Gebed vir myself (Enkel person)
- Gebed vir my huis op Shabbat
- ‘n Tafelloper
- 4 Plekmatjies
- 2 Kerse
- 2 Kerhouers
- Boksie vuurhoutjies
- 2 Gaste handoekies
- Sepie
- 4 Servette
- 4 Servetringe
- Challah lappie
- Salfolie
Hoe laai ek my produkte af...
1. Kies die produk wat jy graag wil aflaai deur op die foto of
“Buy Now” opsie te "click" en dan sal die produk op ‘n nuwe
blad oopmaak.

2. As jy ‘n donasie wil gee tik asb die hoeveelheid in. Kies dan “Add to bag”. Wanneer jy jou seleksie gemaak het "click" dan op die "Go to Checkout" opsie regs onder van die fotos of op die trollie aan die regterkant van die skerm om verder te gaan.



3. Tik jou epos adres in (Maak SEKER dat jou epos adres KORREK is) sodat jy die nodige bevestiging asook epos met die “DOWNLOAD” Skakel kan ontvang nadat jy die proses voltooi het. (hierdie skakels is ook beskikbaar na die proses op die bevestigings blad)
Maak seker al jou inligting is reg voordat jy die "Checkout" knoppie druk. "Click" dan op die "Checkout" knoppie.

4. Wanneer jy al die nodige inligting ingesit het "Click" dan op die "Go To Payment" knoppie (as jy gekies het om ‘n donasie te maak sodat jy deur die nodige stappe kan gaan om die betaling te voltooi.

Vir enige navrae oor die produkte in die e-winkel / aanlyn-winkel kontak Charlené Pretorius op 079 713 9975
