top of page

ALLE produkte in die E-winkel is DIGITALE goedery en word AFGELAAI. Jy is welkom om 'n donasie te skenk.

​BAIE BELANGRIKE KENNISGEWING:
Alle produkte wat afgelaai word, kan gratis versprei word, maar mag onder geen omstandigheid verkoop word of op ander webtuistes gelaai word nie!

(AUDIO) Gesonde Sterk Families - Past. Frik Weideman

Pay what you want
0 or more
R
PLAAS DONASIE VAN JOU KEUSE
DONASIE
Mp3 Audio (VYF (5) deel AUDIO reeks)
1
Save this product for later
(AUDIO) Gesonde Sterk Families - Past. Frik Weideman
Product Details
Brand: Menorah Tabernacle

Elke familie is anders, elkeen het sy eie hekkies, struikelblokke en oorwinnings en elke familie het sy eie perwsoonlikheid. So wat is die geheim van ‘n regtig gelukkige familie? Hierdie reeks is ten doel dat elke persoon ‘n transformasie sal ondergaan en die voordele sal geniet wat GOD vir ons beplan in ons families.

Deel 1 - Stukkende Families
Deel 2 - Geseënde Verhoudings
Deel 3 - Van Gebrokenheid tot Geseënd
Deel 4 - Geseënde Kinders
Deel 5 - Familie van God


Hierdie is 'n VYF (5) deel AUDIO reeks


Important Notice

Unless otherwise specified all products in this store are not returnable after purchase, therefor no refunds will be processed as all products in this store are of a digital nature.

Please make sure before checkout that you are satisfied that you have the correct items in your cart.

Menorah Tabernakel Logo

Menorah Tabernakel se Hoofkantoor het geskuif na Kamieskroon, Noord Kaap.
Volg ons aanlyn op Sosiale Media.

BANK BESONDERHEDE

Naam: Hemivision (Pty) Ltd

Registrasie Nommer: 2019/592243/07

h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

KONTAK BESONDERHEDE

Pastoors Paar:
Frik Weideman (083 459 5158)
frik@menorahministries.co.za

Amelia Weideman (084 580 8233)
amelia@menorahministries.co.za

Media:

​Charlen​é Pretorius (079 713 9975)

  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram

© 2024 Menorah Tabernakel

bottom of page