Vas en GebedVir meer inligting oor die sak en as "kies hier"
* Hoekom moet ons Vas en Bid?
* Hoe vas ek? * 7 Gebeure as jy vas * Wat is ons einddoel? * Wat is vas nie? |
Sak en asVir meer inligting oor die sak en as "kies hier"
* Hoekom Sak en As?
* Waar kom dit vandaan? (Bybelse Verwysings) * Is dit nog nodig in vandag se tyd? * Wat het ek alles nodig * Hoe doen ek dit? |
Hoekom moet ons vas en Bid?
7 Gebeure as jy VAS
|
Wat is ons einddoel?
Wat is VAS NIE?
|
1 x Groot Pot Sop +-5lt
|
1. Vernedering:
Jona 3:5-6 Jakobus 4:6 Spreuke 16:18-19 TROTS Die grootste probleem met heedendaagse gelowiges is trots. 2. Bekering: Daniël 9:3-4 Eségiël 27:30 3. Behaag en onderworpenheid aan YHWH: Jesaja 45:22 4. Sy weë, Sy instruksies, Soek Sy aangesig: Johannes 14:15 |
5. Om die aangesig van ELOHIM te soek:
Jakobus 4:8 6. Rou: Génesis 37:34 7. Hongersnood: II Konings 6:30 8. Siekte: Psalms 35:13 9. Ongeregtigheid / Smeek en bid Abba Vader se beloftes: Daniël 9 10. Belydenis van sondes: Nehemia 9:1 |
|
|
Wat het ek alles nodig?
1. Hessian sak
Die sak was oorspronklik van growwe bokhaar gemaak, wat dit baie krapperig en ongerieflik gemaak het om te dra. Hulle het koring in sulke sakke gestoor, en ons ken dit vandag as hessian. 2. As Die as was van verbrande hout verkry en het verlatenheid en vernietiging gesimboliseer. 3. Werklike verootmoediging 4. Lys van toenadering op Abba Vader 5. Lys vir werklike deurbrake en om Abba Vader se stem duidelik te hoor 6. Abba Vader se vergrootglas op ons hart, gedagtes, handel en wandel 7. Verbreking van die Jerigo muur tussen die “donker” jy en die “lig” jy |
Bank Besonderhede
Naam: Hemivision h/a Menorah Ministries
Bank: Standard Bank Tak: Benoni Tak kode: 013-042 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Swift Nommer: SBZAZAJJ |
Kontak Besonderhede
Pastoor: Frik en Amelia Weideman
Frik Weideman (083 459 5158) Amelia Weideman (084 580 8233) Pastoor: Riaan en Heleen Abrie Riaan Abrie (082 846 1180) Heleen Abrie (078 768 3358) Media: Charlené Pretorius (079 713 9975) |
Word deel van ons Aanlyn en WhatsApp/Telegram familie. Vir meer inligting kies hier.
|
|
|