Volg hierdie stappe om te registreer.
Stap 1: Vul jou inligting in Hieronder en kies REGISTREER Stap 2: Kies ADD TO CART Stap 3: Kies GO TO CHECKOUT Stap 4: Maak seker jou epos in ingevul en reg, kies dan CHECKOUT Stap 5: Vul die benodigde inligting in en kies dan GO TO PAYMENT Stap 6: Kies jou betalings metode (volg dan die stappe van jou bank) Stap 7: Laai die PDF af (Hy sal ook vir jou dmv epos aangestuur word) om die LOGIN INLIGTING te kry. Stap 8: Geniet die kursus. |
Indien jy probleme ervaar met die betalings opsies, deur PAYFAST,
kan jy gebruik maak van die direkte bankbesonderhede. Kontak asb vir Amelia by 084 580 8233 met POP. F.W. Weideman FNB Northmead Square (Branch code: 250112) Account Number: 62746157371 Type: FNB Cheque Account Verw: ETK / Naam en Van. Swift Code: FIRNZAJJ |
Om te REGISTREER
voltooi asseblief die vorm hieronder. |
As jy REEDS geregistreer het
volg die skakel hieronder. |
Dit laat my onmiddellik anders dink oor myself.
Die besef dat ek beslis Vader se kind is het n vrede in my laat opkom... Die text is so dat n mens dit baie makliker verstaan en insien.. Dankie pastoor - ja week 6 sal ek 2 tot 3 keer moet hersien , want dis hier waar ek altyd oorhaastig optree soos u tereg sê , sal vir myself moet konditioneer om eerder oor 'n saak te bid voor ek antwoorde terug gee , " oorhaastige hond verbrand sy mond "
|
Hierdie kursus is presies wat sy naam se dit is. Ek het nog net week een gedoen en klaar het dit baie diep geraak. Ek sal nog in week 1 wil bietjie bly, voor Vader wil sit, en net by Hom hoor wat maak my spesiaal. So ek wil net dankie se vir alles wat julle ingesit het om die kursus op te stel.
Wat 'n amazing kursus... soos wat ek deur die kursus werk besef ek dit is eintlik 'n moet vir almal
|
Ek verklaar en beloof om daagliks met my Vader te vergader en te hoor wat Sy wil vir daardie dag is.
Ek gaan dit beslis nog weer deurwerk. Daar is sekere gebiede wat ek weer moet aandag aan gee.
As someone who has done numerous courses it takes discipline to stick out the first principles as I know the deeper truths are coming but the foundation needs to be laid firm and strong!
|
Dankie pastoor - ja week 6 sal ek 2 tot 3 keer moet hersien , want dis hier waar ek altyd oorhaastig optree soos u tereg sê , sal vir myself moet konditioneer om eerder oor 'n saak te bid voor ek antwoorde terug gee , " oorhaastige hond verbrand sy mond "
Ek het al voorheen so 'n kursus gedoen maar Pastoor Frik se kursus is maklik verstaanbaar en ongelooflik insiggewend. Daar is so baie meer wat ek ervaar al is die kursus heelwat korter as die ander een wat ek gedoen het. Als word mooi saamgevat. My hartsbegeerte is dat daar sommer baie mense sal wees wat hierdie kursus doen en volkome genesing en herstel ervaar.
|
Ek het amptelik met die kursus begin, en dit was vir my ongelooflik insiggewend gewees om dieper binne myself te gaan delf. Mens vergeet soms watter invloed eksterne faktore op 'n mens se verhouding met God het, maar dit was so bevrydend gewees om hierdie faktore te kon aanspreek en my lewe daarvanaf los te maak. Sien uit om die res van die kursus te voltooi en om my verhouding met God net nog sterker te kan maak en elke dag al nader aan Hom beweeg. Kan net vir God dankie sê dat hy vir jou, Ps Frik gebruik om die volle waarheid van God se woord verkondig en nie halwe waarhede soos wat deur die wêreld aan ons oorgedra word nie. Ek en my ouers het in die afgelope paar weke meer oor die werklike betekenis van God se woord geleer as in ons hele lewe. So geseënd !! :-)
|
Wat n voorreg was dit gewees om ons (J*** en E***) se harte vir die Lewende God te kon oop maak. En sy Heilige gees in ons. Ons verlede en sonde is wegewas en uitgewis deur Jesus Christus op Golgota.
WEEK 4: as baie emosioneel. Die vrees wat ek het, verstaan ek nou waar die (oorsprong) wortel. Ons gaan vas staan in die Geloof en die Lewende God (YHWH) wat Hemel en aarde geskape het, is klaar besig met n genesings proses. Week5: was moeilik, het nooit verstaan wat bedoel was met (die vleeslikke dinge) sonde onder die wet, Nou wandel ons in Waarheid en in Gees (IN DIE Wet) Week 6: was net so moeilik, om al ons negatiewe emosies te identifieseer. |
Bank Besonderhede
Naam: Hemivision h/a Menorah Ministries
Bank: Standard Bank Tak: Benoni Tak kode: 013-042 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Swift Nommer: SBZAZAJJ Kies hier om 'n direkte aanlyn betaling te kan maak
|
Kontak Besonderhede
Pastoor: Frik en Amelia Weideman
Frik Weideman (083 459 5158) Amelia Weideman (084 580 8233) Pastoor: Riaan en Heleen Abrie Riaan Abrie (082 846 1180) Heleen Abrie (078 768 3358) Media: Charlené Pretorius (079 713 9975) |
Word deel van ons Aanlyn en WhatsApp/Telegram familie. Vir meer inligting kies hier.
|
|
|