ALLE produkte in die E-winkel is DIGITALE goedery en word AFGELAAI. Jy is welkom om 'n donasie te skenk.
​BAIE BELANGRIKE KENNISGEWING:
Alle produkte wat afgelaai word, kan gratis versprei word, maar mag onder geen omstandigheid verkoop word of op ander webtuistes gelaai word nie!
(AUDIO) Ek Verklaar - Past. Frik Weideman
31 Verklarings oor jou lewe.
Die woorde wat jy spreek BEPAAL die rigting van jou TOEKOMS. Ek daag jou uit om God se beloftes oor jou lewe te verklaar, een elke dag vir die res van die maand.
Deur hierdie verklarings te spreek en te verklaar sal geloof,hoop en oorwinning deel wees van jou lewe.
Shalom
Frik Weideman
Hierdie is 'n EEN deel AUDIO
Important Notice
Unless otherwise specified all products in this store are not returnable after purchase, therefor no refunds will be processed as all products in this store are of a digital nature.
Please make sure before checkout that you are satisfied that you have the correct items in your cart.


