|
Vrymaking van PornografieHierdie is ‘n 7 weke kursus wat jou die vrymaking en oorwinning gaan gee teen die verslawing van pornografie. Pornografie is ‘n baie groot probleem wat Alle ouderdome beïnvloed, selfs ook gelowiges. Pornografie het enorme geestelike gevolge wat mense se lewens totaal verwoes. Hierdie kursus van 7 weke gaan aan jou openbaar wat die oorsaak en gevolge van Pornografie is, maar gaan jou ook die vermoë gee om met elke oorsaak en gevolg finaal aftereken in jou lewe.
Hierdie kursus kan gedoen word op jou eie tyd, in jou privaatheid, maar dit is uiters belangrik om die kursus te voltooi. Moet asb nie haastig wees met die kursus nie, want dit is ‘n wandel saam met die Lewende God. |
Jy gaan die volgende ontvang.
|
REGISTRASIEOm te REGISTREER, kies hier.
|
STUDENTE BLADALREEDS geregistreer, kies hier.
|
Bank Besonderhede
Naam: Hemivision h/a Menorah Ministries
Bank: Standard Bank Tak: Benoni Tak kode: 013-042 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Swift Nommer: SBZAZAJJ Kies hier om 'n direkte aanlyn betaling te kan maak
|
Kontak Besonderhede
Pastoor: Frik en Amelia Weideman
Frik Weideman (083 459 5158) Amelia Weideman (084 580 8233) Pastoor: Riaan en Heleen Abrie Riaan Abrie (082 846 1180) Heleen Abrie (078 768 3358) Media: Charlené Pretorius (079 713 9975) |
Word deel van ons Aanlyn en WhatsApp/Telegram familie. Vir meer inligting kies hier.
|
|
|